Nasorg

Algemene inligting

Bestuur deur Hannepie Smit

Nasorgure vir 2022

Gedurende skoolure: 12:00 tot 17:30.

Leerders gaan direk na skool na die nasorg waar hul ‘n ligte ete ontvang.

Huiswerk word gedoen met Graad 1- tot Graad 7-leerders.

Vakansies:  07:30 tot 17:30

 

 

Nasorgfooie 2022

R630 vir een leerder

R945 vir twee leerders