skooldrag

Somer – Dogters 

*Rok

Geel broekie (Geen motiewe op onderklere)

*Donkerblou skooltrui

Swart skoene en wit enkelsokkies

Geel rekkies

 

Somer – Seuns

 Grys kortbroek

*Wit kortmouhemp met sakwapen

Swart skoene met lang grys sokkies

*Donkerblou skooltrui

Winter – Dogters 

Navy-blou rompie (Ackermans). Mate: 5cm bo knie.

*Wit langmouhemp en das

Swart skoene en grys sokkies/swart kouse

*Donkerblou skooltrui / pullover

Drakenstein reënbaadjie (opsioneel)

Swart skoene 

Rekkies: wit, rooi, navy, geel

Winter – Seuns

 Grys lang- of kortbroek

*Wit langmouhemp met skooldas

Swart skoene met lang grys sokkies

*Donkerblou skooltrui / pullover

*Drakenstein reënbaadjie (opsioneel)