Welkom by Laerskool Drakenstein

“Elke dag ons beste”

Algemene Inligting

Skoolure

Graad R:  Junior 07:45 - 12:00
Graad R:  Senior 07:45 - 12:45
Graad R:  Jun & Sen Vrydae 07:45 - 13:00
Graad 1 & 2 07:40 - 13:30
Graad 3 07:40 - 14:00
Graad 4 tot 7 07:40 - 14:20
Graad 1 tot 7 Vrydae 07:40 - 13:00

Skoolkwartale 2022

Kwartaal 1 27 Januarie - 25 Maart
Kwartaal 2 5 April - 24 Junie
Kwartaal 3 19 Julie - 30 September
Kwartaal 4 11 Oktober - 14 Desember

Facebook feed

1,480

ELKE DAG ONS BESTE

2 weeks ago

Laerskool Drakenstein
Die graad R’e was omtrent bederf met ‘n pragtige storie geskryf deur hulle juffrou. Hulle het beslis baie geleer! 📚👃👅👂🏽 ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Laerskool Drakenstein
Rokkies en rekkies, tutus en balletjies, suiker en soentjies, poppies en parfuum... Ons 0/7 tot 0/9 prinsessies het hulle kroontjies reggeskuif en weer aan Laerskool Hugenote se jaarlikse Mini - netbal met 'n "twist" dag deelgeneem! ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Laerskool Drakenstein
Graad 1 is sommer baie slim, hulle doen somme vinnig en flink! ➕➖ ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Laerskool Drakenstein
Die graad R’e het meer geleer oor verskillende sintuie. Hulle spog met pragtige kunswerkies. 👩🏾‍🎨🧑🏾‍🎨 ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Laerskool Drakenstein
Piepô - Piepô wat maak so ‘n groot geraas?Dis die grote brandweerwa!Iemand het vir hom gevraKom tog gou, die graad R’e wil meer leer oor jou! ... See MoreSee Less
View on Facebook