+27 (0)21 872 4975

 Skooldrag

 Somer

Dogters

*Rok
Geel broekie (Geen motiewe op onderklere)

*Donkerblou skooltrui
Swart skoene en wit enkelsokkies

Geel rekkies

OF

Verpligtend vir Graad 1 en 2 dogters en opsioneel vir res van die dogters.

Navy-blou rompie(Ackermans). Mate: 5cm bo knie.

Wit kortmouhemp wapen op sak borduur (Slegs te koop by skool se klerebank.)

Seuns

Grys kortbroek

*Wit kortmouhemp met sakwapen

Swart skoene met lang grys sokkies

*Donkerblou skooltrui

 Winter

Dogters

Navy-blou rompie (Ackermans). Mate: 5cm bo knie.

*Wit langmouhemp en das

Swart skoene en grys sokkies/swart kouse

*Donkerblou skooltrui / pullover

Drakenstein reënbaadjie (opsioneel)

Swart skoene 

Rekkies: wit, rooi, navy, geel

Seuns

Grys lang- of kortbroek

*Wit langmouhemp met skooldas

Swart skoene met lang grys sokkies

*Donkerblou skooltrui/pullover

*Drakenstein reënbaadjie (opsioneel)