Die personeel van die Laerskool Drakenstein
Die personeel van die Laerskool Drakenstein is 'n besondere groep mense. Hul ywer, lojaliteit en werk trots maak dit 'n voorreg om betrokke te wees.  Elkeen vorm 'n besondere skakel in  Drakenstein se onderwys ketting en is onontbeerlik vir die gehalte werk wat hier gelewer word.
Waarnemende Hoof:
Eldri Neethling

Kwalifikasies:
HOD Grondslagfase
B.Ed Grondslagfase

Kwalifikasies:
Buitelewe, sport, oefen, plaaslewe
Graad 4A:
Melanie Wolhuter

Kwalifikasies:
B Prim (MBK)

Tydverdryf:
Sport, gym, kuier met vriende, fliek
Graad 2B:
Cecile van der Watt

Kwalifikasies:
HOD, DSRO

Tydverdryf:
Stap, roei, lees, fliek, slaap
hdrpl
Graad RR:
Merencia Klein

Kwalifikasies:
ECD

Tydverdryf:
Kosmaak, eet, lees, buitelewe
Graad R (1):
Ronel Maass

Kwalifikasies:
Onderwysdiploma

Tydverdryf:
Stap, lees, binneversiering
Graad 1A:
Soekie du Plessis

Kwalifikasies:
HOD Jnr Primêr

Tydverdryf:
Kosmaak, stap, kuier
Graad 3B:
Carina van As

Kwalifikasies:
B.Ed  Grondslagfase

Tydverdryf:
Oefen, buitelewe, sosiale geleenthede
Graad 3A:
Karien Keown

Kwalifikasies:
B.Ed Grondslagfase

Tydverdryf:
Kuns, buitelewe, kosmaak
hdrpl
Graad 2A:
Lumari Bruwer

Kwalifikasies:
B.Ed  Grondslagfase

Tydverdryf:
Kuns, kosmaak
hdrpl
Graad 4B:
Andrea van Niekerk

Kwalifikasies:
B.Ed ISF

Tydverdryf:
Stap, kamp, honde
hdrpl
SGOS Snr:
Julia Joubert

Kwalifikasies:
B.Prim Ed
DSO (RO)

Tydverdryf:
Fotografie, Lees, Kuier
hdrpl
Graad 5A:
Rian Rautenbach

Kwalifikasies:
B.Ed ISF

Tydverdryf:
Visvang, braai en soms slaai, rugby
Graad 6:
Jaco van Deventer

Kwalifikasies:
B.Ed ISF

Tydverdryf:
Braai, rugby, visvang
Graad 7:
Nelius Rossouw

Kwalifikasies:
HOD; BA; B Ed

Tydverdryf:
Lees, buitelewe, sport, fliek
hdrpl
hdrpl
Admin Leerderadminisstrasie:
Elnette van der bank

Kwalifikasies:
MA-graad

Tydverdryf:
Bak, fliek, buitelewe, see
hdrpl
Admin:
Nicole Heugh

Tydverdryf:
Kosmaak, lees
hdrpl
Finansies:
Elise van der Westhuizen

Tydverdryf:
Tuinmaak, Gesels, Koop en verkoop
Kuns, Musiek en Kultuur:
Elizanne van Straaten

Kwalifikasies:

B.Ed ISF

Tydverdryf:
Musiek, kuns en kuier saam met vriende
hdrpl
hdrpl
Werker:
Roos Monroe

Tydsverdryf:
Hekel en brei, catering
hdrpl
Werker:
Wilcorene Dialy

Tydsverdryf:
Sing, musiek, dans, eet
hdrpl
Werker:
Abe Allies

Tydsverdryf:
Dans
Werker:
Valentine Zengeya

Tydsverdryf:
Basketball, Sokker
Terreinbestuurder:
Tim Febb

Tydsverdryf:
Sing, dans, bediening, kinders grootmaak
hdrpl
Werker:
Donny Williams

Tydsverdryf:
Buitelewe
hdrpl
Graad R (2):
Marichen van der Merwe

Kwalifikasies:
B.Ed  Grondslagfase

Tydverdryf:
Gym, kuier, kuns
hdrpl
Graad 1B:
Eldri Neethling

Kwalifikasies:
HOD Grondslagfase
B.Ed Grondslagfase

Kwalifikasies:
Buitelewe, sport, oefen, plaaslewe
hdrpl
GR 5B:
Dean Schwartz

Kwalifikasies:
B.Ed ISF

Tydverdryf:
Oefen, kamp en wynproe
SGOS Jnr:
Delani Costa

Kwalifikasies:
B.Ed Grondslagfase

Tydverdryf:
Kinders grootmaak
Graad R Assistent:
Abby-Gail Clayton

Kwalifikasies:
Studeer

Tydverdryf:
Teken, eet, oefen, fliek
Grondslagfase Assistent:
Elshinette Esterhuizen

Kwalifikasies:
Studeer

Tydverdryf:
Kosmaak, leer, lees, stap
hdrpl
Grondslagfase Assistent:
Megan Philander

Kwalifikasies:
Studeer

Tydverdryf:
Fliek, kuier, slaap
Grondslagfase Assistent:
Leane van Zyl

Kwalifikasies:
Student

Tydverdryf:
Avonture, musiek, kuier saam met vriende
Nasorghoof:
Hannepie Smit

Tydsverdryf:
Buitelewe
Nasorg:
Lizel Heunis

Tydsverdryf:
Tyd saam met familie en goeie vriende