Somerdrag

Dogters

Seuns

• Rok (Klerebank)

• Geel broekie (Geen motiewe op onderklere)

• Donkerblou skooltrui (Klerebank)

• Swart skoene en wit enkelsokkies

• Geel rekkies

• Grys kortbroek

• Wit kortmouhemp met sakwapen (Klerebank)

• Swart skoene met lang grys sokkies

• Donkerblou skooltrui (Klerebank)

Winterdrag

Dogters

Seuns

• Navy-blou rompie (Ackermans). Mate: 5cm bo knie.

• Wit langmouhemp en das (Klerebank).

• Swart skoene en grys sokkies/swart kouse.

• Donkerblou skooltrui / pullover (Klerebank).

• Drakenstein reënbaadjie (opsioneel).

• Geel rekkies: wit, navy, geel.

• Grys langbroek / kortbroek.

• Wit langmouhemp en skooldas.

• Swart skoene en grys skoolsokkies.

• Donkerblou skooltrui / pullover (Klerebank).

• Drakenstein reënbaadjie (opsioneel).

Skool Klere Pryslys
Laai Af