Laerskool Drakenstein beskik oor netjiese en goedversorgde gebou strukture, naamlik:

• 12 Klaskamers
• Tegnologie/Kunsklas
• Rekenaar lokaal
• Biblioteek/Mediasentrum
• Nasorg fasiliteite
• 4 Motorhuise vir ons 2 bussies en skool bakkie
• Groot skoolsaal

Die skool is ook toegerus met 'n elektroniese hoofhek en 'n doeltreffende alarmstelsel om ons leerders se veiligheid te verseker.
Skool Gebou